Pragtige Arend Muurskildery
Baie dankie aan die kunsstudente wat hierdie pragtige arend tee die ingangsportaal se muur geskilder het.
Almal sal saamstem dat hierdie kunstenaars hulle vingerafdrukke... en harte agtergelaat vir toekomstige Jansies om te waardeer.
EG Jansen Kuns Klasse - Art Classes




