Gauteng atleet:
Baie geluk aan Ruan Bronkhorst wat gekies is om Gauteng in atletiek te verteenwoordig by die "Tri Colour Games" in Reggio Emalia in Italië vanaf 3 - 17 Julie 2018.
Hoërskool Dr. E.G. Jansen is baie trots!
#AtletiekByJansen #GautengAtleet
