top of page

Die opedag was weereens 'n fees!


Die tema hierdie jaar was Jansenopoly (gebaseer op die bekende bordspel Monopoly.) Die spel het dan ook die leuse Belê in jou toekoms... Belê in Jansen... as 'n slagspreuk oorgedra.

Dis presies waaroor die keuse van 'n hoërskool gaan - dis 'n belegging in jou toekoms.Almal weet die lewe is een groot spel en sukses hang baie af van keuses. Maak die regte skuif deur by E.G. Jansen aan te sluit. Die skool sien daarna uit om elke nuwe gr. 8-leerling te verwelkom by "Die skool met die GROOT GEES!"

Jansengroete

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page