Perdrynuus:


Die skool se perdryspan het die afgelope naweek aan die 3e kwalifiserende rondte van SANESA deelgeneem. Mnr. De Beer het Sondag by Eaton Farm die span kom ondersteun en dit het die span verder gemotiveer.

Die uitslae is soos volg: 4 x eerste plekke 2 x tweede plekke vir Werner Bouwer 2 x derde plekke vir Jae-Lee Enslin 2 x derde plekke vir Monica Leeuw

#PerdryByJansen #SportVirAlmal