• Dr. E.G. Jansen

TuksSkole-Reeks Wenners


Baie Geluk aan ons O/16-B Rugbyspan wat as wenners aangekondig is by die TuksSkole-Reeks Saterdag, 5 Mei. Hulle het die finaal teen Hoërskool Garsfontein met 'n oortuigende 26-14 gewen.

Aanhouers wen!

#RugbyByJansen #OnsIsTrots #TuksSkoleReeks

#RUGBY #egjansen #Sport