Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:


Ons het Saterdag, 5 Mei tesame met Home Corp 'n gelukkige trekking gehad.

Home Corp het die volgende pryse geborg:

10 x skryfbehoeftepakette ter waarde van R800 elk 10 x skooluniformpakette ter waarde van R2200 elk

Ons bedank Home Corp vir hulle volgehoue ondersteuning. Ondersteun hulle asb.

Jansengroete

#HomeCorp #OnsBorge #GrootPryse

#HomeCorp #Borge #egjansen

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.