WEN SAAM MET HOME CORP!


SATERDAG, 5 MEI OM 10H00, BOKSBURG TAK.

Kom wees deel van Home Corp East Rand se "Customer Day".

Om 10:00 op Saterdag, 5 Mei, word 'n trekking by Home Corp East Rand (East Rand Retail Park, Noordrandweg) gehou vir al die graad 7-ouers wat ingeskryf het vir die trekking by H/S Dr. E.G. Jansen se opedag.

Pryse sluit in: - 10 x skryfbehoeftes- en 10 x skooluniformpakette

Om te verseker dat jy vir hierdie pryse in aanmerking kom, moet jy teenwoordig wees vir die trekking.

Jansengroete.

#HomeCorp #Borge #egjansen

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.