• Dr. E.G. Jansen

Rugby nuus uit die Paarl:


Ons het lanklaas rugby nuus op gehad. Die rede.... hulle is besig om hard te speel.

Hier is nou terugvoering van ons O/16 toer aan die Paarl Gym 0/16 week vanaf 28 Maart tot 4 April. Al die top skole in die land neem daar deel.

Wedstryd 1 was teen Diamantveld en ons wen 49-12. Wedstryd 2 is toe teen Boland Landbou en wen ons wen weer 28-20. Wedstryd 3 was die hardste wedstryd teen Paarl Gym en ons verloor ongelukkig 24- 13. Baie dankie aan mnre. Lubbe, du Toit en Snyman wat die span vergesel en afgerig het.

#rugbytrots #jansenindiepaarl

#RUGBY #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie