Netbal Liga Nuus


Netbal reën uit teen Hoërskool Jeugland maar daar het 4 wedstryde plaasgevind en hier is hulle uitslae:

O/16 A-span wen 18-15 O/15 A-span wen 19-9 O/17 B-span verloor 5-10 O/14 C-span wen 17-0

#trostsopnetbal #disonssport

#Netbal #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport