Netbal Direkteur is Hoofafrigter by Brutal Fruit Netbal Toernooi


Baie geluk aan Jenni-Lee Delport, ons netbal direkteur. Sy is die jongste hoofafrigter vir die 4de agtereenvolgende jaar, in die Brutal Fruit Premier League.

Ons leerders het talent...en ons onderwysers ook!

#netbalbyjansen #disonssport #egjansenkan

#Netbal #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All