HomeCorp Borg Ons Graad 8's


Ondersteun asseblief ons borg Home Corp, hulle harte is oop vir ons gemeenskap.

Op ons opedag borg hulle skryfbehoeftes- en skooluniformpakette wat tydens ons opedag op 25 April gewen kan word.

#OnsBorgeIsBelangrik #DankieVirJulle

#HomeCorp #Opedag #egjansen #Borge #Graad8

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van