• Dr. E.G. Jansen

Hokkienuus: Eerstespan Dogters


Die 1e dogterspan het deelgeneem aan 'n toernooi by Beaulieu Kollege tydens die vakansie.

Op dag 1 speel hulle gelykop teen Noord-Kaap. Tydens dag 2 wen hulle 2-1 teen Hoërskool Lichtenburg en speel weer gelykop teen Jim Fouche. Hulle eindig dan algeheel derde in hierdie toernooi!

#HokkieByJansen #OnsIsTrots