• Dr. E.G. Jansen

Brutal Fruit Premier League Afskop.


Ons netbal direkteur Jenni-Lee Delport, word hier as hoofafrigter saam met die span aangekondig by hulle "afskop".

Tydens hierdie gesogte netbaltoernooi word die Proteas en Presidents 12 geïdentifiseer. Baie sterkte aan elke speler en afrigter by hierdie byeenkoms.

#netbalbyjansen #disonssport #onsistrots