Aan al die gr. 7's en hulle ouers:
Baie dankie dat u ons opedag bygewoon het!
Indien u nie 'n e-pos van ons ontvang het nie, kliek op hierdie skakel en registreer asseblief om 'n e-pos te ontvang:
https://www.egjansen.co.za/inskrywings

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.