Mnr. en Mej. Jansie 2018


Baie dankie aan elke Jansie wat deelgeneem het. Julle was voorwaar Jansies om op trots te wees.

Dankie aan ons gaskunstenaar Dirk van der Westhuizen.

Dankie aan die volgende borge vir hulle bydrae tot n baie suksesvolle aand:

1. Bianca Birnie - Queen of Africa 2018 2. Lesley Rae van Staden - Leading Lady SA 3. Rose Clothing Design 4. Ackermans Apteek 5. Face and Body Studio 6. Gooi Kole Braaishop vir ons pragtige voorportaal

Dankie aan almal wat ons ondersteun het julle was n gehoor duisend.

Organiseerder

Mev. Magda Scholtz

Baie geluk aan die volgende wenners:

Junior Meisies 2018 (aangeheg) Junior Seuns 2018 (aangeheg) Senior Meisies 2018 (aangeheg) Senior Seuns 2018 (aangeheg)

#Sosiaal #egjansen #KunsKultuur

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za