Ons Opedag is oppad!


Ons Opedag vind plaas vanaf 17:00 op Woensdag 25 April 2018.

Die skool met KARAKTER!

Die skool met TOP AKADEMIE!

Die skool met TOP ONDERWYSERS!

Die skool met SPORT items vir almal!

Die skool vir JOU!

Die skool met KULTUUR!

Maak jou skuif na die skool met GEES!

Belê in jou toekoms, belê in Jansen... Sien jou daar!

#diebesteskool #jansenopoly #jansenopedag2018

#Opedag #Graad8 #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All