top of page

Goju Kai Silwer Medalje Wenner


Suzaan Botha in gr. 8, het twee silwer medaljes in Goju Kai, tydens die afgelope Gauteng-karatekampioenskape verower. Suzaan neem in Julie aan die SA-kampioenskappe in Stellenbosch deel.

#JansenHetTalent #KarateGirl

#Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

DEUR KERRY-ANNE BEETGE EN EWALD JANSE VAN RENSBURG Ons haal ons hoede af vir die busbestuurders van Hoërskool dr EG Jansen! Hulle staan soggens om 4 uur op om ons leerlinge op te tel en vertrek weer

bottom of page