O/14-Span se oorwinning


Meer indiepte Rugby nuus van ons O/14-span se oorwinning tydens die Mauritz Hansen week te Naboomspruit.

Op 3 April skop hulle af teen Piet Potgieter en wen 50-0. Op 5 April sak hulle teen HTS John Vorster en wen die keer met 60-5. Hulle laaste wedstrydop 7 April was teen Oos-moot en hier wen hulle 22-7.

Ons is saam julle bly julle toer was so 'n oorwinning.

#jansenrugby #disonshartklop

#RUGBY #Sport #egjansen

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.