Oudjansie Gebeurtenis:


Gerrie Coetzee ('n oudjansie) VS Kallie Knoetze

Woensdag, 23 Mei 2018 SPRINGS STADSAAL 18:00 vir 18:30 R2500 per tafel, R300 p.p. Slegs 30 tafels beskikbaar.

Besprekings: Herman 083 325 6919 / Lucia 079 529 7016 herman@jvrlaerskool.co.za

Ander gaste: Pierre Coetzer, Herold Volbrecht, Brian Mitchell

#Oudjansies #egjansen #Boks #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie