AANLYNREGISTRASIEPROSES GRAAD 8'S 2019
Aanlynregistrasies en aanlynaansoeke vir 2019 het geopen 16 April 2018 en sluit op 28 Mei 2018.
Dit is baie belangrik dat u so vroeg as moontlik vanaf 16 April registreer. Aansoeke word volgens die registrasienommer wat u ontvang oorweeg, m.a.w eerste aansoeke word eerste geplaas. Die nommer wat u ontvang dui aan wanneer u geregistreer het.
Vind hieronder die nodige HULP VIR GRAAD 8 AANLYN ELEKTRONIESE REGISTRASIE vorm.
Vul in en stuur terug aan Daleen Els by: navrae@egjansen / faks (O11) 823 2139 of kom laai dit by ons af.
https://www.egjansen.co.za/inskrywings
Foto: Daleen Els wag vir jou inskrywings.

