Baie dankie aan Manie du Plessis vir die besondere foto's wat hy geneem het tydens die Noord/Suid toernooi, veral tydens die wedstryd tussen Dr. E.G. Jansen en Paarl Gimnasium.
Meer te sien op sy facebook bladsy: Manie du Plessis

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.