Vivarté Kunstefees 2018!


Inskrywings beloop R50 per item, per persoon.

Alle dans- en sang items beloop R70 per persoon, per item.

Groepe van 5 of meer, R200 per groep.

Items waarvoor ingeskryf word, word gelys, sodat deelnemers kan begin voorberei. Sien itemlyste.

Meer op hulle facebook bladsy:

#Vivarte #KunsKultuur #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All