top of page

Fondsinsameling vir wegbreek naweek


Wen 'n 4-dag langnaweek by Dikhololo vanaf 6 April tot 9 April 2018 deur slegs R10 te spandeer vir 'n looitjie.

Slaap minimum 4 maksimum 8 persone.

Inskrywingsvorms by registeronderwyser.

Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning.

https://www.dikhololo.co.za/

#Fondsinsameling #egjansen #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

DEUR KERRY-ANNE BEETGE EN EWALD JANSE VAN RENSBURG Ons haal ons hoede af vir die busbestuurders van Hoërskool dr EG Jansen! Hulle staan soggens om 4 uur op om ons leerlinge op te tel en vertrek weer

bottom of page