TuksSkole-Reeks Begin


"Let the games begin". Hokkie, netbal en rugby. 'n Dag vol sport by E.G. Jansen.

Dankie M Photography vir al die foto's.

Sien al die foto's op hulle facebook: M Photography

#RUGBY #Netbal #Hokkie #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie