Atletiekuitslae van Inerhoër 2018


Baie geluk aan die volgende atlete met hulle prestasies tydens die interhoër op Woensdag 28 Februarie 2018 by Pilditchstadion in Pretoria.

1. Armandt van der Linde - Goud - Spiesgooi- Seuns 0/15 2. Ruan Bronkhorst - Goud - Hoogspring - Seuns 0/15 Ruan Bronkhorst - Goud - Verspring - Seuns 0/15 3. Mauritz Lottering - Goud - Hoogspring - Seuns 0/17 4. Franco Bredenkamp - Silwer- Hoogspring - Seuns 0/16 5. Charné van Vuuren Silwer - Hekkies - Dogters 0/15 6. Corlize Stolz - Silwer - 800 meter - Dogters 0/14 Corlize Stolz - Silwer - 1500 meter - Dogters 0/14 7. Chinique Joubert - Silwer - Hoogspring - Dogters 0/19 8. Henrico Hermann - Silwer - 200 meter - Seuns 0/15 9. Juan Jerling - Silwer - Gewigstoot - Seuns 0/15 10. Alyssa Botha - Silwer - Hoogspring - Dogters 0/15 11. Juan Oelofse - Silwer - 400 meter - Seuns 0/17 12. Claudia JV Rensburg - Silwer - 100 meter - Dogters 0/19 Claudia JV Rensburg - Silwer - 200 meter - Dogters 0/19 13. Simoné Bence - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/16 14. Alison Steyn - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/17 15. Tarryn Maartens - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/15 16. Juan Oelofse - Brons - 200 meter - Seuns 0/17 17. Roedolf Bredenkamp - Brons - Hoogspring - Seuns 0/19 18. Hendrik Louwrens - Brons - Verspring - Seuns 0/15 19. Seuns 0/15 - Aflos - Silwer 20. Seuns 0/17 - Aflos - Brons

#EGJansen #Atletiek2018

#ATLETIEK #Sport #egjansen

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.