Atletiekprogam en -besonderhede Goue Liga Atletiekbyeenkoms:
Hiermee nooi Helpmekaar Kollege en Die Universiteit van Johannesburg, u hartlik uit na hierdie prestige atletiekbyeenkoms opVrydag,16 Februarie 2018.
Plek: UJ Tartanbaan Tyd: Vrydag - 14:00 - 22:00
Busse vertrek om 12:00 en sal ongeveer 23:00 terug wees by skool.
Baie sterkte aan elke atleet wat Vrydag deelneem!
Atletiekgroete.









