Sterkte aan ons Atlete!


Baie sterkte aan ons atlete wat hierdie Woensdag aan die NWV-PUK Interskole byeenkoms (Superinterhoër) by Pilditchstadion in Pretoria deelneem.

Die deelnemende skole is : Affies Seuns en- Meisies, Dr E.G. Jansen, Garsfontein, Helpmekaar, Klerksdorp, , Kemptonpark, Nelspruit, Noordheuwel, Potch Gimnasium, Prestige College, Randburg, Rustenburg, Transvalia, Waterkloof en Zwartkop.

Gaan vir goud!

#ATLETIEK #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport