Vivarté Kunstefees Inskrywings
Inskrywings sal van more by alle betrokke instansies beskikbaar wees. Inskrywings kan ook aangevra word op die facebook blad of Divene Swart direk kontak op 0837878886 of divene.swart@telkomsa.net

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.