top of page

Top 15 Atletiekuitslae


Baie geluk aan die volgende atlete met hulle puik uitslae van die Top 10:

Ruan Bronkhorts 1e plek in die hoogspring /15 seuns met n nuwe rekord van 1,86m (1009 ABSA tabel punte)

Henrico Herman 2e plek in die 100m /15 seuns met n tyd van 11.32 (958 ABSA tabel punte)

Corlize Stoltz 2e plek in die 3000m /14 meisies met n tyd van 10,54min (894 ABSA tabel punte)

Alyssa Botha 2e in die hoogspring/15 meisies met n hoogte van 1,50m (858 ABSA tabel punte)

Armand van der Linden 2e plek in die spiesgooi /15 seuns met n afstand van 58,38m (943 ABSA tabel punte)

Jansengroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page