top of page

Hoogspring Presteer


E.G. Jansen se hoogspringatlete vlieg hoog in die "PUMA School of Speed"-atletiekreeks:

Ongeveer 700 deelnemers van 50 skole het op 20 Januarie te Potchefstroom deelgeneem. Jaun Oelofse en Mauritz Lottering behaal 2 e plekke in hulle onderskeie ouderdomsgroepe.

Ruan Bronkhorst behaal twee 1e plekke by die Potchefstroo- en Ruimsigbyeenkoms.

Tydens 10 Februarie se byeenkoms in Durban wen Mauritz Lottering met 'n hoogte van 1.90m. Ruan Bronkhorst wen ook sy hoogspringitem vir seuns onder 15 met 'n hoogte van 1.75m.

Hoog of laag - E.G.Jansen het beslis talent en is baie trots op hierdie veldatlete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page