Atletiekprogam en -besonderhede Interharte Byeenkoms


Vrydag, 9 Februarierie 2018. Interharte byeenkoms te DP de Villiers Stadion in Sasolburg.

Busse vertrek om 12:30 en sal ongeveer 23:30 terug wees by skool.

Baie sterkte aan elke atleet wat vandag deelneem!

Atletiekgroete.

#ATLETIEK #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All