Eerstejaarsnetbaldoel 'n Oud-Jansie
Oud-Jansie Bianca van Lelyveld wat in 2017 as Netbalspeler van die Jaar aangewys is, is as die beste eerstejaarsnetbaldoel by NWU Pukke aangewys.
E.G. Jansen is trots op jou!
#oudjansiespresteer #netbalistops #diebesteskool #egjansen
