Ons sien baie uit na die atletiek seisoen in ag genome die poel talent tot ons beskikking. Soos altyd maak ons op julle entoesiasme en ondersteuning staat. Jansen bo!
Oefentye: Maandae tot Donderdae 14:00 - 16:00
Hiermee ons atletiekdatums vir 2018-seisoen asook ons Interhuis Program vir 22 Januarie 2018.