EG Jansen 2017 se matriekuitslae:
Ons is baie trots op elke 2017-matrikulant. 172 lê die eindeksamen af en behaal 124 vakonderskeidings.
Die volgende vakke het 'n 100%-slaagsyfer:
Afrikaans Drama Engels Fisiese Wetenskap Gasvryheidstudies Lewensorientering Rekenaartoepassingstegnologie Siviele Tegnologie Toerisme Wiskunde Wiskunde Geletterdheid
55% van die leerders slaag met universiteitsvrystelling.
Fotos: Baie geluk aan die volgende top-presteerders
7 Onderskeidings Helanie Aucamp en Charné Hattingh 6 Onderkskeidings: Nicole Erasmus en Nicole Rossouw 4 Onderskeidings: Angelique Kruger, Leonie Rossouw en Sabrina van Blerk






