Keegan le Roux , 'n gr-11 leerder by Hoërskool Dr. E.G. Jansen wen die "Ferreiras Supersterre", 'n sangkompetisie wat die afgelope 12 weke afgespeel het.
Die hordes is gesif, waartydens vele uitgeval het tot die top 10 verlede Saterdag aangekondig is. Hierdie finaliste het dan die afgelope naweek meegeding waarna Keegan toe as wenner aangewys is.
.