Nuus oor oud-Jansies


Ons oud-Jansies presteer gereeld. Hier is nou nuus van twee rugbyspelers:

Nico Peyper, oudleerling van E.G. Jansen het Saterdag in die WP se 0/21-span gespeel wat die Currie Cup gewen het.

Ruaan Lerm. n oudleerling van Hoerskool Dr EG Jansen, het verlede Vrydagaand in Skotland sy debuut in die Guiness Pro 14-reeks vir die Kings gemaak. Hy is die eerste Jansie wat in hierdie reeks speel.

Ons skool is baie trots op julle albei.

#egjansen #Oudjansies #RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All