Kleurvolle Kaskenades net by Jansen


Dis amper eksamen tyd en mens moet so bietjie ontspan voor die tyd. E.G. Jansen het 'n "Colourfest" gehou op Donderdag, 26 Oktober. Net wat die leerlinge nodig gehad het.

#egjansen #colourfest #diebesteskool

#egjansen #Fondsinsameling #Sosiaal

0 comments