Graad 8 Inligtingsaand 2017
Dankie aan al die voornemende graad 8-leerlinge en ouers wat gisteraand die inligtingsaand bygewoon het. Dit was heerlik om julle almal te verwelkom.
Hier is 'n skakel na al die inligting wat gisteraand met julle gedeel is:
https://www.egjansen.co.za/graad8s-2018