Nuus oor oud-Jansie
Ruaan Lerm. n oudleerling van Hoerskool Dr EG Jansen, het verlede Vrydagaand in Skotland sy debuut in die Guiness Pro 14-reeks vir die Kings gemaak. Hy is die eerste Jansie wat in hierdie reeks speel.
Ons skool is baie trots op jou Ruaan.
