Krieketuitslae - 18 Oktober 2017
E.G. Jansen se eerste span vs Actonville (Coke T20)
Act: 101/4: Ashton Rudolph 2/11, Keagan Belfour 1/14 E.G. 103/3: Maxwell Meyer 48 nie uit; Arni Enslin 21
E.G. Jansen wen met 9 paaltjies
E.G. Jansen se tweede span vs St. Benedicts 1e (Coke T20)
E.G. 166/1: Vian Smit 72 nie uit, Griffan Smith 64 nie uit St. B 158/5: Vian Smit 2/3; Mamc Styles 1/16
E.G. Jansen wen met 8 lopies.
Baie geluk. Dit lyk asof die krieket weer uitstekend vaar.
Vir nog uitslae, kliek gerus op die skakel:
http://www.websports.co.za/cricket/results.html
