E.G. Jansen atlete om dop te hou...


E.G. Jansen het verlede naweek aan die Top 10-atletiekbyeenkoms in Naboomspruit deelgeneem. Vervolgens die atlete se uitslae:

Henrico Hermann 1e 100m 0/14 3e 200m 0/14

Marijke Hoeksema 2e 400m 0/15 2e 300m Hekkie 0/15

Bernice Swartz 3e 400m Hekkie 0/16

Chinique Joubert 3e Hoogspring 0/17

Jacqueline Louwrens 1e Verspring 0/17

Armant van der Linden 2e Spiesgooi 0/14

Ruan Bronkhorst 1e Hoogspring 0/14

Mauritz Lottering 3e Hoogspring 0/16

Baie geluk aan elke atleet en sterkte met die res van die seisoen.

Jansengroete

Foto uitstaande: Chinique Joubert, Jacqueline Louwrens, Ruan Bronkhorst

#ATLETIEK #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport