top of page

Perdry-uitslae


Werner Bouwer het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Perdrykampioenskappe deelgeneem. Hy het puik gevaar en die volgende uitslae behaal:

1ste plek - In Hand 4de plek - Caprilli 6de plek - Performance Riding 11de plek - Working Riding

Baie geluk - Jansieland is trots op hierdie puik ruiter.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page