Voormalige onderwyser van 70 is tweekampkampioen
Voormalige Hoërskool Dr. E.G. Jansen onderwyser en afrigter is Suid-Afrika se tweekampkampioen 38 keer agtereenvolgend.
Tweekamp-ikoon Hans Sliep, is onlangs as die land se tweekamp- en driekampkampioen gekroon nadat hy albei wedrenne by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in George gewen het.
Tweekamp sluit 'n 800m-baan en 'n 100m-swem.
Dit wil gedoen word, veral op die ouderdom van 70! E.G. Jansen is trots op hom.
https://boksburgadvertiser.co.za/…/multiple-biathlon-champ…/
