Bon Voyage Revue DVD nou beskikbaar
Die 2017-Revue DVD is nou beksikbaar - 'n pragtige herinnering van hierdie jaar se skitterende revue. Kyk terug op hierdie reis deur vir Richard Oliver (083 454 5071) te skakel om u bestelling te plaas.
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.