Nuwe rugbydirekteur vir E.G. Jansen:
Die Hoërskool Dr. E.G. Jansen van Boksburg se skoolhoof, Leon de Beer, het die skool se nuwe Direkteur van Rugby bekend gemaak. Baie welkom by ons skool mnr. Len Olivier. Ons glo hy gaan sommer gou tuis voel by ons .
https://www.youtube.com/watch?v=5-qZJkOzV-U
