Gautengse Fast 5-Kampioenskappe gehou by E.G. Jansen


Daar was weer heerlike netbal en groot opwinding by E.G. Jansen met die Gautengse Fast 5-Kampioenskappe hierdie afgelope naweek. Ons wil ook die 0/15-span gelukwens met hulle wen in hierdie toernooi.

Die Nationale Kampioenskappe word nou in Oktober gehou in Sedibeng. Baie sterkte aan al die spanne wat gaan deelneem.

#egjansen #Sport #Netbal

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport