AANKONDIGING: Hoofleiers
Die hoofleiers vir 2018, wat E. G. Jansen met trots gaan verteenwoordig, is op Vrydag 8 September aangekondig. Baie geluk aan almal - ons wens hulle sterkte toe vir hierdie belangrike taak.
Hoofseun: Donovan Swanepoel
Hoofdogter: Christi-Lee Zevenbergen
Onderhoofseuns: Akademie - Dylan Schwartz Sport - Dian Coetzee Sosiaal - Ryan Smith Kultuur - Benji Piek
Onderhoofdogters: Akademie - Tineke du Plessis Sport - Chinique Joubert Sosiaal - Ilan Wentzel Kultuur - Twané Nelson









