Jukskei-uitslae 2017 - Oos-Gauteng Jukskei


E.G. Jansen het 'n baie goeie Jukskei seisoen gehad. Hulle het ses spanne ingeskryf by die Oos-Gauteng kampioenskappe en vyf van die spanne behaal 'n plek.

Baie geluk ook aan die volgende spelers:

0/19B-meisies - 1e Anneri Fritz Mariska Fritz Chené Butterworth Arné de Jager

0/16(1)-gemeng - 1e Reon Jordaan Divan Klopper Juandré Nel Jade Morrison

0/16(2)-gemeng - 2e Armandt Marx Joe Joe Cameron Andries Joubert Joshua Lombaard

0/19-gemeng - 3e Morné Ehlers Leamé Grobler Monique Malherbe Brandon Schulz

0/19A-meisies - 4e Nanel Phillipson Dulani Postma Simone Bench Bianca van Wyk Anzel Du Toit

Ons is trots op ons Jukskeispan.

#Jukskei #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport