top of page

Provinsiale Laerskole 7's Toernooi aan die "brand"


Al is dit vrek koud...

Kom kyk na die Provinsiale Laerskole Toernooi by E.G. Jansen. Daar is HEERLIKE KOFFIE en KOS!! En die aksie op die veld is ongelooflik...

Lekker gees, lekker eetgoed EN die Springbokke kom ook nou nou hier oefen. RUGBY AKSIE IN OORVLOED.

Jansiegroete

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page