OOSRAND STEREO 93.9 - By E.G. Jansen


Ons het weer die voorreg om Oosrand Stereo 93.9 vandag hier by E.G. Jansen te hê. Hulle saai nou direk uit vanaf ons skool. Luister nou, moenie die aksie mis julle...

Provinsiale Laerskole 7's Toernooi en Springbokke oefen hier - alles by E.G. Jansen

#OosRandStereo #ALGEMEEN #Sport #egjansen #RUGBY

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport